Moet’s en Moenie’s

  • Geen wapens/vuurwapens of enige dwelm verwante produkte word toegelaat nie.
  • Geen gazebo’s of strand sambrele nie. Dit gaan ongelukkig die uitsig van ander belemmer.
  • Hand sambrele, komberse en kampstoele is welkom.
  • Eie sonskerm room word aanbeveel.
  • Gemaklike skoene.
  • Bring die hele gesin, familie en vriendekring.
  • Geen eie eet-of drinkgoed, “coolbox” word toegelaat nie.
  • Verversings word te koop aangebied. Loer gerus na die spyskaart by elke dorp se blad.
  • Kinders onder 12 jaar oud – Gratis toegang, Kinders 12 tot 18 jaar oud – R 75.00, Bo 18 jaar oud – volprys.
  • Geen terug betalings, behalwe in die geval van siekte of vlug kansellasies. Bewys hiervan moet gelewer word, vir oorweging
  • Hekke maak om 14:30 oop.
  • Konsert begin om 16:30.
  • Geen alkohol mag aan persone onder die ouderdom van 18 verkoop word nie
  • Bring asb jou kaartjie en ID dokument saam.
  • Kuier en drink asb verantwoordelik.

Deur hierdie vorm te voltooi gee ek toestemming aan Virseker en AfriForum om my inligting te verwerk en te stoor, en vir die volgende doeleindes te gebruik:

  • om my inligting soos nodig aan produkverskaffers, wat deur AfriForum goedgekeur is, te gee sodat hulle my vir bemarkings- en administratiewe doeleindes kan kontak;
  • om my inligting aan AfriForum- en Virseker-personeel te gee om hulle in staat te stel om hul verantwoordelikhede op gepaste wyse na te kom; 
  • om inligting aan filiale en ander entiteite te gee wat met AfriForum saamwerk, sodat hulle my kan kontak; en
  • om die inligting te gebruik om administrasie, verslae en statistieke by te werk.

 ’n Uittekenproses is beskikbaar indien ek nie langer wil hê dat AfriForum en/of Virseker my moet kontak op die wyses wat hier bo uiteengesit is nie. 

Gebruik gerus die volgende hutsmerke vir Herlaai 2022 Konserte:

#herlaai2022 #herlaaitalent #jouprovinsie #joutaal #joukonsert #spoegwolf #bokvanblerk #elandre #refentse #pretoria #paarl #vaaldriehoek #oosrand #george #afrikaans #musiek #fees #familie #kuier #vriende #samesyn